Inskrywings stroom in vir Matriekrok kompetisie
Moenie die kans laat verby gaan om jou rok vir vanjaar se Matriekrok kompetisie in te skryf nie.
Moenie die kans laat verby gaan om jou rok vir vanjaar se Matriekrok kompetisie in te skryf nie.
Die inskrywings is steeds besig om in te stroom, maak jy seker jy vul die inskrywingsvorm voor 8 November in. Volg die skakel om te sien wie het al reeds ingeskryf.
https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/matriekafskeid-2024/
Enige iemand in die Herald se verspreidingsgebied kan vir die kompetisie inskryf. Daar is vanjaar groot pryse op die spel vir die wenners. Die inskrywings sluit op 8 November. Die gemeenskap sal dan tussen 14 – 16 November vir hulle gunstelinge kan stem. Daar sal 1ste, 2de en 3rde plek wees.
Jy kan die beste fotos van jou rok na dustin@mooivaal.co.za stuur of op die volgende skakel klik om in te skryf: https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/matric-dress-competition/
Maak seker jy stuur jou naamvan, kontakbesonderhede en van watter skool jy is saam met jou inskrywing.



