AfriForum het 26 Oktober riete gesny en langs die Mooirivier opgeruim.
Gemeenskapslede het met vyf kettingsae gehelp en Huis Hebron het vier manne voorsien wat take help verwyder het en gif aangewend het.
Rede vir dié aksie: Die riete word as onkruid deur wetgewing verklaar en moet dus bestry word. Dit beperk ook die skuilplek van misdadigers.
Word deel van die aksies! Sluit by AfriForum aan en help om die omgewing skoon en gesond te hou.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



