Local newsPrimary School
Tokkie-skaak verteenwoordig Suid-Afrika in Brasilië
Die skool is baie trots op Ettienne.
Ettienne van Meersbergen, ‘n leerder by Laerskool Mooirivier, is gekies as een van die spelers in sy ouderdomsgroep wat Suid-Afrika by die 2024 Wêreld Jeug Kampioenskappe in Florianopolis, Brasilië gaan verteenwoordig.
Die toernooi vind vanaf die 28ste Oktober tot en met die 10de November plaas.
Ettienne het hiermee sy Nasionale Kleure verwerf.
“Ettienne, die Tokkies is ongelooflik trots op jou met hierdie uitsonderlike prestasie en wens jou baie sterkte toe met die geleentheid,” het die skool in ‘n verklaring gesê.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.