Local news

Homestead Butchery vier derde verjaarsdag

Homestead Butchery het hulle derde verjaarsdag op 15 November gevier.

Die terrein by Homestead Butchery het weer Vrydag 15 November gekook, letterlik en figuurlik.

Die potjiekos kompetisie wat hulle geloots het was suksesvol met baie plaaslike besighede wat ingeskryf het.

Die fondse wat ingesamel is met die inskrywings was geskenk aan Solidariteit se Helpende Hand fonds en was ‘n totale bedrag van R40 000.

Die wenners van die Potjiekos kompetisie was Kooperasie Kroeg & Kos en Agri Auction.

Homestead wil baie graag al hulle lojale kliënte bedank wat die dag besoek kom aflê en wat deelgeneem het aan die potjiekos kompetisie. Dan ook vir almal wat ingeskryf het vir die potjiekos kompetisie asook die borge. Julle het gehelp om die dag moontlik en suksesvol te maak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button