Local news

Nooddienste red man van kerk se dak

Hy is gelukkig ongedeerd en stabiel,"

Die man wat op die Metodiste kerk se dak vas gesit het, is omstreeks 12:40 vandag (14 Januarie) van die dak af gered.

Die polisie en brandweer was op die toneel om die man te help. Volgens Christiaan Haefele, bedryfsbestuurder van Mooirivier Beskerming, blyk dit of die man werksaam op die dak van die kerk was, maar later te bang was om af te klim.

Nooddienste het ongeveer 40 minute gespook om die man veilig weer op die grond te kry.

Volgens Haefele is het ER24 die man bygestaan nadat hy van die dak afgekom het.

“Hulle het net gekyk dat alles onder beheer is. Hy is gelukkig ongedeerd en stabiel,” het Haefele gesĂȘ.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button