Local news
Waarskuwing: Olie in die pad na ongeluk
Wees versigtig indien jy in daardie rigting beweeg.

Motoriste word gewaarsku om versigtig te wees indien hulle in Paryslaan se rigting beweeg. ‘n Groot aantal olie het tydens ‘n ongeluk op die pad gemors.
Die ongeluk het sowat ‘n uur gelede by die interseksie van Paryslaan en Strydomstraat plaasgevind.
Die pad is steeds versper en owerhede is op die toneel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.