Geelhoutlaan is vroeĆ«r vandag, 24 Januarie, gesluit weens ‘n groot huisbrand wat in die straat woed.
Sover die Herald kon vasstel het niemand beserings opgedoen nie. Alhoewel dit blyk of die brand groot skade aangerig het. Die brandweer in samerwerking met die weermag se branddienste is steeds besig om die brand onder bedwang te bring.
Die polisie en ER24 is ook op die toneel.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



