Local news

Baillies skitter by distrikstoekennings

Die toppresteerders in die distrik is onlangs vereer

Twee Baillies is tydens die Dr. Kenneth Kaunda Education Excellence Awards vereer.
Hierdie spoggerige byeenkoms, wat deur die LUR van Onderwys en ander lede van die Departement van Onderwys gelei is, het die toppresteerders in die distrik vereer. Xandre Baron het die toekenning vir die beste graad ses-leerder in natuurwetenskappe en tegnologie in die distrik vir 2024 ontvang.
Juf. Leandra Rootman het ‘n toekenning ontvang vir die beste graad ses Afrikaans Huistaal-onderwyseres in die distrik.
“Ons is ongelooflik trots op ons leerders en personeel wat hul merk maak en die naam van ons skool hoog hou,” het die skool in sy verklaring gesĂȘ.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button