Local news

Fase-4 beurtkrag kan oor naweek kom

Beurtkrag kan op kort kennisgewing ingestel word. 

Eskom het vandag in ‘n verkalring aangekondig dat daar ‘n moontlikheid vir Fase-4 beurtkrag oor die komende naweek is.

Volgens Dan Marokane, die hoof uitvoerende beampte van Eskom, is dit te wyte aan verskeie onklaarrakings wat lank gaan vat om te herstel.

“Dit het die gebruik van ons noodreserwees genoodsaak, wat nou hervul moet word,” het Marokane in ‘n verklaring gesê.

Beurtkrag kan op kort kennisgewing ingestel word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button