Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n hittegolf-waarskuwing vir die Noordwes en dele van die Vrystaat uitgereik.
Die hittegolf sal na verwagting tot Sondag, 2 Februarie voortduur en mense word herinner om uit die son te bly en baie water te drink. Moet ook nie vergeet om seker te maak jou diere het genoeg skadu en water nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



