Local news

BirdLife Wesvaal hou vasvra-kompetisie

Kom deel in die klub se jaarlikse vasvra-kompetisie!

BirdLife Wesvaal nooi u hartlik uit na die klub se maandelikse byeenkoms op Donderdagaand, 5 Junie om 18:30 by die Elgro Hotel.

Dis wintertyd — sjerrie en sop! Kom deel in die klub se jaarlikse vasvra-kompetisie!

Soos in vorige jare, beloof die byeenkoms om baie opwindend te wees. Kom kuier saam en bly warm!

Vir enige verdere vrae, kan jy vir Pieter Labuschagne by 0824536796 / 0829087965 skakel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button