Local news

Noordwes haal uit en wys by vanjaar se Comrades

Die Comrades-marathon is 'n ultramarathon wat oor ongeveer 89.98 kilometer strek en binne 12 ure voltooi moet word.

Drie atlete van die Noordwes het gewys wat in hulle steek toe hulle eerste, vierde en vyfde plek by vanjaar se Comrades opgeraap het. Die atlete het buitengewoon goed gevaar en al drie atlete het in minder as 6 uur die Comrades voltooi.

Dit was die 98ste rondte van die ikoniese Comrades tussen die stede Pietermaritzburg en Durban, wat elke jaar in afwisselende rigtings gehardloop word.

Hier is die top Noordwes wenners:

1ste plek: Tete Morena Dijana

4de plek: Edward Mothibi

5de plek: Joseph Manyedi

Kyk na die fotos hier: 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button