Local news

Bruid van die jaar inskrywings nog oop

Die Potchefstroom Herald se bruid van die jaar kompetisie is oop tot die einde van die jaar. Maak seker jy mis nie dié geleentheid nie.

Die inskrywings vir die Herald se bruid van die jaar kompetisie is besig om in te kom.

Moenie dié geleentheid laat verby gaan om moontlik groot pryse te wen nie. Die kompetisie is oop vir bruide binne die Herald se verspreidingsarea.

Dit sal oop bly vir bruide tot aan die einde van Desember, so maak sommer jou inskrywing deel van jou trou reëlings.

Al wat jy hoef te doen om in te skryf vir dié kompetisie, is om ‘n foto van jou elegante en unieke rok n dustin@mooivaal.co.za te stuur. Maak seker jy sluit jou naam, van en die datum waarop jy getrou het ook in. Dié kompetisie is slegs oop vir bruide wat in 2025 trou.

Elke maand sal die nuwe inskrywings op ons webwerf gelaai word, waar almal kan sien hoe beeldskoon het jy op jou spesiale dag gelyk. Aan die einde van die jaar sal die wenners van die kompetisie aangekondig word.

Hier is sover die inskrywings:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button