SportSport

Gimmies wys begeesterde terugveg poging

Gimmies het Saterdag met net 14 spelers teruggeveg van ’n 26–8 agterstand om ’n spanningsvolle 41–41 gelykop teen Merensky af te dwing.

Gimmies het Saterdag, 7 Junie, gelykop teen Merensky gespeel.

Die telling was 41-41 nadat Gimmies teen halftyd 26 – 8 agter was. Die terugveg poging is nog meer merkwaardig omdat Gimmies dit moes reg kry met net 14 manne op die veld.

“Vir die neutrale ou was dit ‘n baie goeie wedstryd gewees. Ons verwelkom die rus na vyf weke se wedstryde. Ons gaan dinge reg maak vir die laaste drie wedstryde. Merensky het gekom om te speel. Ek meot krediet gee aan die skeidsregters, hulle het die wedstryd moooi laat vloei,” het Regardt Kleingeld, direkteur van rugby by Gimmies gesê.

Gimmies is steeds bo aan die punteleer, in die Noordvaal-bowl afdeling.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button