Sport

  • Hokkieseuns skitter in Menloparktoernooi

    Sport

    Gimmies se o.16A seunshokkiespan was die wenners van die Menlopark-toernooi wat die afgelope vakansie plaasgevind het. Op die foto heel…

  • Van links is Japie Krüger, Marcel Genis, Dawie Jansen van Rensburg, Marius Liebenberg, Audrey Liebenberg en Cobus Burger.

    Potchefstromers tem Ysterman

    Sport

    Tydens die onlangse Ironman 140.6 African Championship op 2 April in Port Elizabeth was Potchefstroom uitstekend verteenwoordig. Audrey Liebenberg (3de…

  • (Albert Britz van die Buiteklub se gholf-afdeling saam met die algehele wenners van die Spar Willows-toernooi, Anton Botha en Gino de Crescenzo van Bloemfontein.)

    Bloemfonteiners vat Willows-gholftitel

    Sport

    Die afgelope week is een van die jaar se belangrikste kompetisies deur die Potchefstroomse Buiteklub aangebied. Die Spar Willows-toernooi is…

  • Janise Nell is ML Fick se trtse Sa Atletiekkampioen in die meisies o.13 1500 meter stap.

    ML Fick se SA kampioen stap trots na titel

    Sport

    Stap vir stap tree ‘n jong ML Fick atleet in haar rooi, groen en geel Noordweskleure nader aan die wenstreep.…

  • Caster en kie hou Noordwes kookwater by SA’s

    Photo Galleries

    Die tweede dag van hierdie naweek se ASA Senior Nasionale Atletiek-kampioenskappe in Potchefstroom by die Kenneth McArthur Stadion is behoorlik…

  • Patria weer eens naaswenners in Varsity Koshuisrugby

    Photo Galleries

    Nog ‘n jaar, nog ‘n tweede plek vir Patria Manskoshuis in die Varsity Koshuisrugby-eindstryd. Dit was amper asof ‘n gebreekte…

  • Luiperds wil pers vyand in Welkom klop

    Sport

    Die Luiperds begin hulle tande slyp hierdie naweek teen hulle ou vyand van die Noord-Vrystaat, die Griffons wanneer die eerste…

  • Jana Steinmann kan haar opgewondenheid nie keer na haar goue medalje-vertoning in die junior vroue-afdeling waar sy in die vrouens gewigstoot 'n goue medalje verower het.

    Gimmies se atletiekster stoot verby goue grense

    Sport

    Potchefstroom Gimnasium se atletiekfabriek het geen einde nie, veral as ‘n mens na die opwindende talent kyk wat jaar na…

  • Gimmies se o.17A netbalspan onoorwonne by Waterkloof netbaltoernooi

    Sport

    Gimmies se o.17A netbalspan het vanaf 1 tot 5 April aan die Waterkloof netbaltoernooi in Pretoria deelgeneem en skoonskip gemaak.…

  • Akani Simbine (links) klop Wayde van Niekerk en Thando Roto in 'n blitsvinnige 100 meter wedloop in Potch vanaand. Foto: Selogile Leshage.

    Simbine is SA se spoedkoning

    Sport

    Na maande se intense verwagting is die SA Nasionale 100 meter manskampioen in slegs 9.95 sekondes bekroon. In een van…

  • Photos: Sprinters will light up Potch tonight

    Photo Galleries

    The ASA Senior National Athletics Championship is in full swing in Potchefstroom. The action started at 09:30 and athletes have…

  • Rolbal

    Noordwes rolbal segemengde pare kampioenskap begin

    Sport

    Potchefstroom Rolbalklub en die Buiteklub (PCC) se rolbalklub is Saterdag gashere vir die eerste wedstryde in die Noordwes rolbal se…

Back to top button