Sport

  • Leon Els (regs) gaan Suid-Afrika vanaf 7-18 September by die 2016 Paralympiese Spele in Rio de Janeiro verteenwoordig. Els en sy afrigter Louis Bartlett (links) is verbonde aan die Riaan Venter Tennisakademie. Els is hierdie akademie se eerste Olimpiese verteenwoordiger. Foto’s: Wouter Pienaar

    Potch tennisster vervul Olimpiese droom

    Sport

    Vier jaar se opoffering, harde oefening, doelgerigtheid en kanniedood houding is alles die moeite werd vir SA en Potch se…

  • Stephani Scheepers, (kaptein) Bianca van den Berg (President), Jean Robbertse (Tesourier) en Liandi Bothma (Visie-President.

    Plaaslike Mavericks hokkieklub maak naam

    Sport

    Hokkie is op die opdraende pad in die Noordwes met die herlewing van die klubliga in dié provinsie. Een van…

  • Frik de Beer en Lourie van der Merwe.

    Gholfnuus van die Buiteklub

    Sport

    Verskeie gholfkompetisies is die afgelope week by Potchefstroomse Buiteklub gehou. Op Woensdag 20 Julie het die Klub ‘n IPS kompetisie…

  • Pierre Breitenbach in aksie tydens die NW Rolbalfinaal

    Breitenbach palm derde rolbaltitel in

    Sport

    Pierre Breitenbach van die Potchefstroom rolbalklub het verlede Sondag se derde provinsiale enkelspeltitel gewen toe hy as Noordwes se ope…

  • Gimmies se o.17’s is kookwater by Coke Netbaltoernooi

    Sport

    Dit blyk dat daar geen keer aan Gimmies se 0.17 netbalmasjien is vanjaar nie. Dit nadat dié Noordweskampioenne nou teen…

  • Oosies kelder Volkies se Beeldtrofee-drome met laaste skop

    Sport

    Sport is maar ‘n wrede spel en Hoër Volkskool Potchefstroom het dit vandag eerstehands beleef toe hulle ‘n strafskop op…

  • Die Luiperds se Henko Marais is onder die spervuur terwyl hy hierdie twee Griekwas probeer stuit in verlede Vrydagaand se Curriebeker Kwalifiserende stryd wat op Olënpark plaasgevind het. Die Luiperds het met 37-17 gewen. Foto: Mario van de Wall.

    Luiperds moet nou eersteliga titel verdedig

    Sport

    Die Luiperds het Vrydagaand goed vertoon teen ‘n Griekwas span wat baie ver van volsterkte was. Die Luiperds wen 37-17…

  • Hier moet dié Luiperds 'n lorrie se band vervag - 'n maklike taak gewis nie!

    Luiperds hou ”Amazing Race”

    Sport

    Die Luiperds rugbyspan het Vrydagmiddag ‘n goeie spanbousessie gehad waar hulle die dorp mooi fyngekam het in hulle eie “Amazing…

  • JD Froneman op pad na die drielyn lyn toe.

    Foto’s: Gimmies se jonges vat o.14 NW-trofee

    Photo Galleries

    Daar is groot hoop vir Gimmies se rugbytoekoms nadat hulle jong o.14A-span as Noordweswenners bekroon is met ‘n hardwerkende 19-15…

  • Corné Rust vang 'n lynstaangooi in Volkies se wedstryd om die Jacob Wilkens-trofee teen Lichtenburg,

    Volkies se Beeldtrofeepad begin teen Oos-Moot

    Sport

    Volkskool se eerste rugbyspan het slegs ‘n week gehad om oor hulle 42-36 nederlaag teen Hoërskool Lichtenburg in die Noordwesfinaal…

  • Johann Grobler en Jo-Ané van Dyk het NWU Pukke trots gemaak met hulle silwermedaljes by die 0.20 IAAF Wêreldkampioenskappein Pole.

    Pukke se silwer spiesgooihelde

    Sport

    Dubbele vreugde het in die legendariese Potchefstroomse spiesgooiafrigter, Terseus Liebenberg, se hart geheers toe twee van sy jong Pukke-atlete albei…

  • Foto’s: Gesoute afrigtingspaar lei Volkies na Noordwes-titel

    Photo Galleries

    Dit was die perfekte afskeidsgeskenk vir Daan Seymore toe sy o.16 Volkiespan Saterdag met ‘n 27-12 oorwinning teen Potch Gimnasium…

Back to top button