Sport
-
NWU skuif alle aandag na halfeindstryd teen UJ
SportDie NWU gaan hul fokus moet verskerp vir hulle Varsity Netbal halfeindstryd teen die Universiteit van Johannesburg (UJ) hierdie komende…
-
Win tickets to the ODI between Proteas and Australia
SportThis day-night encounter starts at 13:00 and will be the third ODI in the five-match series.
-
Potch se landloopatlete kook in versengende hitte
Local newsPotch se landloopatlete het die afgelope Saterdag, 2 September stof opgeskop tydens die ACNW Noordwes Landloopkampioenskappe by die NWU Joolplaas.
-
Baillies se o.11 tennisspanne lig trofees
SportBeide Laerskool Baillie Park se o.11 tennis seuns-en dogtersspanne het die afgelope naweek (1-3 September) die Buffelspoort Skole Tennis-toernooi verower.…
-
NWU val vas teen Tukkies
SportVir die eerste keer vanjaar het die NWU se Varsity Netbalspan aan die verloorkant geëindig nadat hulle met 67-52 teen…
-
Ferdie as beste Noordwes skut van die jaar aangewys
SportIn Augustus vanjaar is Marno Colyn by die NW proewe as die top skut van die jaar in die o.21-kategorie…
-
Gimmies se o.15A’s gee groot pak slae vir Volkies
SportVolkies is vir slegs 107 in 28.1 boulbeurte uitgeboul, terwyl Gimmies die wenteiken in 17.4 boulbeurte bereik.
-
Volkies se kliniese eerstes klop Gimmies met 169 lopies
SportAttie Liebenberg se 100 (74 balle) en Dian Liebenberg (4/26) met sy draaiballe lei Volkies se eerste krieketspan na 'n…
-
NWU gaan hul beste moet uithaal teen Tukkies
SportNWU en Tukkies veg albei vir hul onoorwonne rekord vanjaar in Varsity Netbal
-
Gimmies deur na eindstryd met 4-paaltjie sege teen Wollies
SportJames Wood is as die speler van die wedstryd aangewys na sy 44 (34 balle) vir Gimmies na die oorwinning…
-
Volkies se openingskolwers lei eerste span na sege teen Rustenburg
SportAttie Liebenberg met 'n blitsige 103 (46 balle) en Ludwich Schuld met 80 (47 balle) was grootliks verantwoordelik vir Volkies…
-
Gimmies se o.15A’s wys Wesvalia wie is baas
SportGimmies se o.15A krieketspan was net een te veel vir Hoërskool Wesvalia met 'n massiewe 253 lopie oorwinning tydens die…











