SportSport

Klerksdorp maak dit drie in ‘n ry

KHS se volgende uitdaging is komende naweek teen Oos-Moot in Pretoria. 

Klerskdorp Hoërskool se 1ste XV het die afgelope naweek, hulle derde oorwinning in ‘n ry beklink.

Met dié 38-31 oorwinning teen Ligbron het die span in ‘n top vier plek in geskuif. Volgens Leon Bevan, bemarker van die skool, het die Klerksdorpers sterk begin met drie vinnige drieë.

“Ligbron se span het soos die vorige week ‘n sterk terugveg poging gelewer. Klerksdoorp se Kaptein GJ Steenberg was weer uitnemend , met Winton Abrahams en Divan Labuschagne wat agterlangs uitgeblink het,” het Bevan gesê.

KHS se wenne het teen Kemptonpark begin waarna hulle verlede naweek vir HTS Middelburg geklop het.

KHS se volgende uitdaging is komende naweek teen Oos-Moot in Pretoria.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button