‘n Reis van sintuie
Dink vir jouself ‘n aand in waar jy oor die Drakensberge reis, stop vir ‘n lekker kuier in die wynlandgoed en dan “over the pond”. Roots, tesame met die Herald, hou op 27 Mei ‘n toer vir jou smaaksintuie. ‘n Ontploffing van geure en samestellings. In samewerking met KWV, Schoemanati en Dog en Fig brouerye …

Dink vir jouself ‘n aand in waar jy oor die Drakensberge reis, stop vir ‘n lekker kuier in die wynlandgoed en dan “over the pond”.
Roots, tesame met die Herald, hou op 27 Mei ‘n toer vir jou smaaksintuie.
‘n Ontploffing van geure en samestellings. In samewerking met KWV, Schoemanati en Dog en Fig brouerye bied ons ‘n proe kombinering-aand aan vir ons lesers.
Elke huis sal vier wyne, bier of mampoer aanbied, saam met vier samestellings van geregte wat elk ‘n verskillende geur, kombinasie en aroma komplementeer.
So skud dus op en maak seker om jou plek aan die tafel te verseker vir hierdie wonderlike reis van sintuie.
Vir enige verdere navrae of enige opkomende kunstenaars wat die aand wil optree, kan Maryke van Heerden by (018) 293 0750 gekontak word, of e-pos haar by maryke.vanheerden@media24.com






