NewsNews
Klein kabouters hou kermis
Klein Kabouters Kleuterskool hou hul heel eerste kermis op 27 Augustus en nooi Potchefstromers om te deel in die pret en plesier van die dag. Die kermis vind van 9:00 – 13:00 op die ES le Grange sportgronde plaas. Kom en geniet die dag saam met hulle! Heerlike kos en speletjies beloof om dié Augustus-oggend …

Klein Kabouters Kleuterskool hou hul heel eerste kermis op 27 Augustus en nooi Potchefstromers om te deel in die pret en plesier van die dag.
Die kermis vind van 9:00 – 13:00 op die ES le Grange sportgronde plaas.
Kom en geniet die dag saam met hulle! Heerlike kos en speletjies beloof om dié Augustus-oggend op te kikker! Vir navrae skakel Nicola de Lange 082 891 5380.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



