NewsNews

Twee beseer en pad vol hoenders na botsing

Twee mans is vanoggend (18 November) beseer nadat 'n vragmotor en bakkie kop aan kop met mekaar op die N12 tussen Fochville en Potchefstroom gebots het

Twee mans is vanoggend (18 November) beseer nadat ‘n vragmotor en bakkie kop aan kop met mekaar op die N12 tussen Fochville en Potchefstroom gebots het.

[FOCHVILLE] Truck and bakkie collide injuring two (1)

Met ER24 paramedici se aankoms op die toneel en het die vragmotor langs die pad op sy, sy gelê. Die bakkie was ‘n paar meter verder gevind. Die vragmotor was besig om ʼn vrag hoenders te vervoer, dié is nou oor die toneel versprei.

Paramedici het bevind dat albei mans ernstige beserings op gedoen het. Hulle op die toneel behandel waarna beide na Medi-Clinic Potchefstroom geneem is, vir verdere behandeling.

Die pad is gesluit vir as gevolg van die hoenders in die pad.

Die polisie en verkeer  was op die toneel vir verdere ondersoeke.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button