NewsNews

SR-lid skuldig bevind aan winkeldiefstal, maar kan steeds studeer

Die interne ondersoek rondom diefstal rakende ‘n studenteraadslid van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus  is pas afgehandel. Die betrokke SR-lid is tydens die dissiplinêre verhoor skuldig bevind aan dié oortreding en is  permanent van alle pligte rakende die huidige Studenteraad onthef, maar word egter toegelaat om verder met studies voort te gaan. Die voorval het verlede …

Die interne ondersoek rondom diefstal rakende ‘n studenteraadslid van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus  is pas afgehandel.

Die betrokke SR-lid is tydens die dissiplinêre verhoor skuldig bevind aan dié oortreding en is  permanent van alle pligte rakende die huidige Studenteraad onthef, maar word egter toegelaat om verder met studies voort te gaan.

Die voorval het verlede maand in die Potchefstroomkampus se studentekafeteria plaasgevind.

Soos in enige ander dissiplinêre aangeleentheid word die student se naam weerhou.

Die betrokke portefeulje se adjunkvoorsitter sal tot en met die einde van die huidige SR-termyn in ‘n waarnemende hoedanigheid optree.

Bron: NWU-Pukke SR/Facebookblad

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button