‘n Vrou is in Oktober verlede jaar vermoor en haar lewensmaat is erg aangerand tydens ‘n huisroof in Mooivalleipark.
Die polisie is opsoek na twee van die verdagtes nadat hulle nie hulle borgvoorwaardes nagekom het om in die hof te verskyn nie.
Zacarias Amiro da Cruz (31)
Die polisie het ‘n lasbrief uitgereik vir die inhegtenisname van twee Mosambiekse burgers, Jordâo Ernesto Macuâcua (31) en Zacarias Amiro da Cruz (31).
Jordâo Ernesto Macuâcua (31)
Die polisie maan die publiek om na vore te kom met enige inligting wat tot die inhegtenisneming van die twee verdagte kan lei. Mense kan vir ao Hildebrand by die speurkantoor kontak op 018-299 7428/082 513 3280.
I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.