NewsNews

JB Marks nuwe naam vir NW 405 munisipaliteit

Die voormalige NW 405 munisipaliteit wat uit die destydse Tlokwe en Ventersdorp munisipaliteite bestaan sal van nou af as die JB Marks munisipaliteit bekend staan.

Die voormalige NW 405 munisipaliteit wat uit die destydse Tlokwe en Ventersdorp munisipaliteite bestaan sal van nou af as die JB Marks munisipaliteit bekend staan.

Dit na ‘n raadsbesluit tydens vandag (6 Junie) se spesiale raadsvergadering, om op ‘n nuwe naam te besluit. Die ANC het saam met twee EFF lede gestem om ‘n kworum te maak nadat die DA, Vryheidsfront Plus en onafhanklike raadslede uit die vergadering geloop het.

Die naam Tlokwe is glo die naam wat meeste inwoners voorgestel het tydens die openbare deelname proses. 

Die naam is ook deur die opposisie partye gesteun omdat dit die koste van die naamsverandering sou minimaliseer het.

Inwoners het nog vertien dae om kommentaar op die nuwe naam te lewer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button