NewsNews

Hierdie PAWS troeteldiere soek nuwe huise

Is jy op soek na ‘n nuwe beste vriend? Hier is ‘n paar katte en honde wat wag om hul nuwe familie te ontmoet…

Hierdie troeteldiere is almal beskikbaar vir aanneming by PAWS.

Vir meer inligting oor hoe om ‘n troeteldier aan te neem, skakel PAWS by 018 294 3856 of 071 681 9264. Gaan besoek PAWS by Viljoenstraat 2 om meer troeteldiere te sien.

Katte

9409: Hok 3, Korthaar Wyfie
9409: Hok 3, Korthaar Wyfie
1941: Hok 9, Gemmer Mannetjie
1941: Hok 9, Gemmer Mannetjie
9780: Hok 11, Maine Coon Mannetjie
9780: Hok 11, Maine Coon Mannetjie
9757: Hok 1, Korthaar mannetjie
9757: Hok 1, Korthaar mannetjie
9754: Hok 18, Baba katjies
9754: Hok 18, Baba katjies
0670: Hok 24, Langhaar Mannetjie
0670: Hok 24, Langhaar Mannetjie
9415, Hok 15, Calico Wyfie
9415, Hok 15, Calico Wyfie

Honde

9447: Hok 64, Jack Russell, Pitbull kruising, Reun
9447: Hok 64, Jack Russell, Pitbull kruising, Reun
9623: Hok 17, Pitbull Reun
9623: Hok 17, Pitbull Reun
Hok 16, Max, Reun
Hok 16, Max, Reun
9836: Hok 12, Staffie kruising, Reun
9836: Hok 12, Staffie kruising, Reun
9776: Hok 71, Labrador teef
9776: Hok 71, Labrador teef

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button