
Die sloot in Beyers Naudestraat en die “riooldam’ in Fonteinstraat is herstel.
Die Herald het onlangs berig oor die sloot wat oor Beyers Naude gemaak is nadat daar ’n rioolaansluiting by ’n nuwe ontwikkeling aangebring is.
Die dam riool in Fonteinstraat, is verlede week oor berig.
Die munisipale woordvoerder, het met die Herald se navraag voorgeneem dat beide kwessies binnekort herstel sal word. Die Herald het Dinsdagoggend (22 Augustus) beide plekke besoek en albei is herstel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



