NewsNews

Verskeie optredes teen Plaasmoorde in Potch #SwartMaandag

Daar word verskeie optredes in Potchefstroom vir vandag (30 Oktober) teen plaasmoorde beplan.

Daar word verskeie optredes in Potchefstroom vir vandag (30 Oktober) teen plaasmoorde beplan.

Daar was reeds vanoggend om 06:30 naby die Abraham Kriel Kinderhuis waar mense saamgekom het om te bid.

‘n Bidbyeenkoms naby die JOOL vind van 10:00 – 12:00 plaas.

Boere in die area is genooi om tussen 13:00 en 14:00 by Hebron op die Vereenigingpad bymekaar te kom om te bid.

Motorfietsryers beplan om van 15:30 af by die Trimpark bymekaar te kom waarna hulle 16:00 ‘n bepaalde roete deur die dorp gaan ry. Die motorfietsryers sal begelei word deur ‘n voertuig.

Nog ‘n bid byeenkoms is beplan naby Oewersig vanaf 17:00 vanmiddag

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button