NewsNews
In Memoriam
Geboorte: 1955.10.01 Sterfte: 2018.04.02 Dit is met leedwese dat die gesin van mnr. Cassie van Rooijen, oud inwoner van Potchefstroom, sy afsterwe bekend maak. Hy was verbonde aan die NWU se beskermingsdienste. Sy heengaan word betreur deur sy eggenote Rika van Rooijen en drie kinders Casper, Chris en Rika. ’n Roudiens word op 9 April …

Geboorte: 1955.10.01
Sterfte: 2018.04.02

Dit is met leedwese dat die gesin van mnr. Cassie van Rooijen, oud inwoner van Potchefstroom, sy afsterwe bekend maak. Hy was verbonde aan die NWU se beskermingsdienste. Sy heengaan word betreur deur sy eggenote Rika van Rooijen en drie kinders Casper, Chris en Rika. ’n Roudiens word op 9 April om 11:00 vanuit die Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Suid gehou.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



