NewsNews
Pragtige bruidspare kan nou inskryf
Bruidspare wat in Januarie, Februarie en Maart getroud is, kan nou inskryf vir die Herald se Bruidspaar-kompetisie. Stuur vir ons ‘n foto van julself na maryke.vanheerden@media24.com. Die sluitingsdatum is verleng na Vrydag 20 April om 12:00. Die Herald doen ook ‘n beroep op alle finaliste van 2017, m.a.w as jy die wenner van Januarie tot …

Bruidspare wat in Januarie, Februarie en Maart getroud is, kan nou inskryf vir die Herald se Bruidspaar-kompetisie.
Stuur vir ons ‘n foto van julself na maryke.vanheerden@media24.com.
Die sluitingsdatum is verleng na Vrydag 20 April om 12:00.
Die Herald doen ook ‘n beroep op alle finaliste van 2017, m.a.w as jy die wenner van Januarie tot Augustus was, om so gou moontlik ‘n kontaknommer van jul elkeen na maryke.vanheerden@media24.com te stuur.
As jul versuim om dit te doen, sal ons julle nie kan kontak vir die asemrowende bruidsfunksie wat op 12 Mei by Two Owls gastehuis sal plaasvind nie.
Hier is sover van ons prag inskrywings:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!







