SportSport

Ferdies se onderwaterhokkiespelers blink uit

Ferdies se onderwaterhokkiespelers het weer bewys wat in hulle steek toe hulle aan die glorieryke SA onderwaterhokkie kampioenskappe wat vanaf 8 tot 10 Maart gehou is, deelgeneem het. Hier is van dié uitmuntende uitslae: NW o.19 seunspan – Brons NW o.19 dogterspan – Silwer NW o.15 seunspan – 4de NW o.15 dogterspan – silwer NW …

Ferdies se onderwaterhokkiespelers het weer bewys wat in hulle steek toe hulle aan die glorieryke SA onderwaterhokkie kampioenskappe wat vanaf 8 tot 10 Maart gehou is, deelgeneem het.
Hier is van dié uitmuntende uitslae:
NW o.19 seunspan – Brons
NW o.19 dogterspan – Silwer
NW o.15 seunspan – 4de
NW o.15 dogterspan – silwer
NW 9 seunsaflos – silwer (Pierre Labuschagne)
NW o.19 dogtersaflos – silwer (Chianka Reyneke en Angeleah Moss)
o.15 seunsaflos – brons (Dicky Daly en Zander Cooke)
o.15 dogtersaflos – silwer (Juané Schoeman en Veronique de Lange) Pierre Labuschagne ontvang silwer vir 50m bowater sprint.
Retief Esterhuysen ontvang goud in beide die 25m bo- en onderwater sprint-item. Chianka Reyneke ontvang silwer in die 50m bowater sprint en brons in die 50m onderwater sprint-items. Haar span behaal ook ‘n 3de plek algeheel. Die Noordwes-Provinsie is aangewys as die algehele wenners van die ‘Fin Swimming’-afdeling.

Mall

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button