NewsNewsBreaking News

Man en vrou vasgebind tydens gewapende roof

ń Man en vrou is vanoggend (14 Julie) in hulle huis in Malvastraat vasgebind nadat ses mans hulle oorval het.

ń Man en vrou is vanoggend (14 Julie) in ń huis in Malvastraat vasgebind en beroof nadat ses mans hulle oorval het.

Volgens Christiaan Haefele, bedryfsbestuurder van Mooirivier beskerming, is dié sekuriteitsmaatskappy deur bure ontbied na die toneel toe.

Volgens hom was vyf van die mans met vuurwapens gewapen. Die mans het ń bakkie en verskeie elektroniese toestelle gesteel waarna hulle in die gesteelde voertuig gevlug het.

Die polisie het intussen die bakkie naby Fochville opgespoor. Niemand is tydens die voorval beseer nie.

Lees meer in volgende week se Herald

 

https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/41386/jong-man-19-slagoffer-van-gewapende-roof/

https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/32417/skolier-slagoffer-van-gewapende-roof/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button