SportSport
Foto’s: Volkies Netbaltoernooi in volle swang
Die alombekende Volkies Coke Netbaltoernooi het vanoggend by Hoër Volkskool Potchefstroom met volle stoom begin. Hierdie jaarlikse toernooi vind vanaf 13-14 Julie vanjaar plaas met netbalaksie vanuit die boonste rakke. Van die top skole beide plaaslik, soos Volkies en Gimmies sowel as Waterkloof, Affies en Garsfontein van Pretoria, Hoërskool Nelspruit en so meer is deel …

Die alombekende Volkies Coke Netbaltoernooi het vanoggend by Hoër Volkskool Potchefstroom met volle stoom begin. Hierdie jaarlikse toernooi vind vanaf 13-14 Julie vanjaar plaas met netbalaksie vanuit die boonste rakke. Van die top skole beide plaaslik, soos Volkies en Gimmies sowel as Waterkloof, Affies en Garsfontein van Pretoria, Hoërskool Nelspruit en so meer is deel van die 24 skole wat hierdie naweek deelneem.
Hier is foto’s van die aksie sowel as die volle uitslae van die dag (kliek op die onderstaande skakel)
Volkies Coke Netbaltoernooi uitslae van die dag:
Foto’s: Wouter Pienaar

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!










