CommunityNewsNewsPhoto Galleries
Skryf in vir bruidspaar van die jaar kompetisie 2019
Bruidspare wat in Desember 2019 getrou het, kan nog tot 24 Januarie inskryf.
Die Herald nooi bruidspare wat in Desember 2019 getrou het om vir die bruidspaar van die jaar 2019 in te skryf.
Om in te skryf, stuur ‘n epos met die nodige inligting na venessa.vdwesthuizen@media24.com. Die epos moet die volgende inligting bevat:
- ‘n Foto van die bruidspaar aangeheg
- Die troudatum
- Die paartjie se name en vanne (bruid se nooiensvan)
- Albei se telefoonnommers en ‘n
- Eposadres van die bruid of bruidegom
Die onderwerp van die epos moet Bruidspaar 2019 wees. Die inskrywing sluit Vrydag, 24 Januarie om 14:00.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



