NewsNews

Refentse glo met motor deur muur

Netwerk24 berig dat die sanger Refentse glo vanoggend (24 Januarie) deur 'n muur van 'n huis in Potchefstroom geploeg het. 

Netwerk24 berig dat die sanger Refentse glo vanoggend (24 Januarie) deur ‘n muur van ‘n huis in Potchefstroom geploeg het.

Volgens Kapt. Mvula Chaka, polisiewoordvoerder, is geen dossier van die voorval nog geopen nie.

“Die bestuurder het op die toneel om verskoning gevra. Daar is geen klag teen hom ingedien nie. Dit blyk dat die eienaar van die huis en die bestuurder ‘n ooreenkoms bereik het,” het Chaka gesê.

Hy het bevestig dat die naam van die bestuurder, Refentse Quinton Morake is.  Volgens Chaka het hy beheer van die voertuig verloor waarna hy deur die muur is.

Potchefstroom het gisteraand (23 Januarie) en vanoggend (24 Januarie) onder erge donderbuie gebuk gegaan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button