CommunityNewsNewsPhoto Galleries
Geen beurtkrag vir Potchefstromers Sondag
Goeie nuus vir alle Potchefstromers is dat die krag nie hierdie Sondag (13 Desember) in Potchefstroom sal af wees nie. Volgens Netwerk 24 het Eskom Vrydagaand (11 Desember) beurtkrag vir Saterdag en Sondag aangekondig weens die geweldige druk op die kragnetwerk. Eskom wil ook herstelwerk doen rondom noodvoorrade in die komende week. Die kragvoorsiener doen …
Goeie nuus vir alle Potchefstromers is dat die krag nie hierdie Sondag (13 Desember) in Potchefstroom sal af wees nie.
Volgens Netwerk 24 het Eskom Vrydagaand (11 Desember) beurtkrag vir Saterdag en Sondag aangekondig weens die geweldige druk op die kragnetwerk. Eskom wil ook herstelwerk doen rondom noodvoorrade in die komende week. Die kragvoorsiener doen ‘n beroep om mense om krag spaarsamig te gebruik en vra omverskoning vir die ongerief wat kragonderbrekings mag meebring.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



