Local newsNewsNews

In Memoriam: Carl “Joep” Joubert

Hy was sy familie se rots en anker en sal baie deur sy familie, vriende en almal wat hom geken het, gemis word.

Carl Daniël Weyer Joubert, beter bekend as Joep.

Gebore: 2 April 1947

Oorlede: 1 September 2022.

Joep is na ‘n kort siekbed in die ouderdom van 75 jaar in Potchefstroom Hospitaal oorlede.

Hy word oorleef deur sy vrou Sylvia, seun Carel, drie dogters, Annemarie, Debbie en Sylvia en agt kleinkinders.

Joep Joubert en sy vrou Sylvia, op hulle troudag op 2 September 1972. Foto’s: Verskaf

Joep se roudiens is Woensdag, 7 September om 11:00 deur ds. Willem Kok vanuit die Nederduitsch Hervormde Gemeente Potchefstroom gehou.

Ao. Joubert het in 2007, na 25 jaar in die weermag, afgetree.

Hy het ook vir 14 jaar voertuie van die militêre polisie bestuur.

Hy was sy familie se rots en anker en sal baie deur sy familie, vriende en almal wat hom geken het, gemis word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button