Local newsNewsNews
Volkies se toneelgroep skitter in Bethlehem
Thylo Nortier behaal ‘n skitterende derde plek in die finaal met puik toneelspel.
Hoër Volkskool Potchefstroom se toneelspelers het hulle staal gewys in Bethlehem op Vrydag, 14 April by die Ausum ad Como Monoloogfees, wat Hoërskool Witteberg aangebied het.
Thylo Nortier behaal ‘n skitterende derde plek in die finaal met puik toneelspel.

André van Zyl, Helét van Zyl, Hanré Delport, Abigail Wentzel, Ashley Viljoen, Eduard Viljoen en Hanno van Zyl het ook hulle talente bewys op die dag en Volkies trots met A++ en A+ prestasies gemaak.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



