Local newsNewsNews
Laerskool M.L. Fick kies hoofleiers vir tweede kwartaal
Hierdie Emmies gaan hulle skool met trots in hulle leiersposisies verteenwoordig.
Laerskool M.L. Fick het onlangs hulle hoofleiers vir die tweede kwartaal aangekondig.
Hierdie Emmies gaan hulle skool met trots in hulle leiersposisies verteenwoordig.
Hulle is: Drickus Calitz, Jaymia Mogoto, Tanysha de Vos en Sebastian Jonker.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!







