SportSport

Volkies se bergfietsryers wys hulle staal by Grootfontein

Volkies se bergfietsryers het aan die Gauteng Cycling Cup #3 by Grootfontein, Pretoria, op Saterdag 22 April deelgeneem. 

Volkies se bergfietsryers het aan die Gauteng Cycling Cup #3 by Grootfontein, Pretoria, op Saterdag 22 April deelgeneem.  Hierdie reeks vorm deel van die North West Fietsryunie.

Junior Vroue: Zanri Grobbelaar (algeheel 5de) – Tweede in Noordwes

Junior Mans: Zandré Stemmet (algeheel 19 de) –  Eerste in Noordwes

Jeug Vroue: Ilné du Preez (algeheel 8ste) –  Eerste in Noordwes

Jeug Mans:

  • Josef Botha   (algeheel 21ste) – Eerste in Noordwes
  • Tiaan de Villiers (algeheel 23ste)  – Tweede in Noordwes
  • Reon Grobler (algeheel 26ste) – Derde in Noordwes

Sub-Junior Seuns: Janco Stemmet  (algeheel 9de)  – Eerste in Noordwes

Sub-Junior Dogters: Bianca Botha  (algeheel 6de ) – Eerste in Noordwes

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button