Local newsNewsNews

Rooy Kosmark gaan smullekker wees hierdie Sondag

Die Rooy Kosmark gaan op die punt van ‘n nuwe seisoen hierdie komende Sondag, 27 Augustus vir groot opgewondenheid sorg.

Die Rooy Kosmark gaan op die punt van ‘n nuwe seisoen hierdie komende Sondag, 27 Augustus vir groot opgewondenheid sorg.

Die Rooy Kosmark word vanaf 10:00-15:00 aangebied met toegang wat gratis is. Daar sal soos gewoonlik ook Car Boot Stalletjies beskikbaar wees. Troeteldiere is ook welkom.

Heerlike Granadilla gin sal “on tap” beskikbaar wees wees. ‘n Wye verskeidenheid kos, krale en klere sal onder andere ook nie misgeloop kan word nie.

Kindervermaak:

* Verskeidenheid speletjies vir die kinders

*Springkasteel

* Gesigverf vir kinders

Produkte wat verkoop word:

Indiese kosse deur Sumis Kitchen

  • Lekker nageregte
  • Burgers
  • Verskeidenheid Jaffels
  • Geurige koffie beskikbaar
  • Traditionele pannekoek
  • Vars brood
  • Outydse lewerkoekies
  • Vars koekies
  • Beskuit
  • Tuisgemaakte souse
  • Tuisgemaakte konfyte
  • Geurige Kerrie en rys
  • Maleise Lamskerrie
  • Beesstert met stampmielies of groente

 Crafts:

*Sterking silver juwele beskikbaar

*Houtmodelle en kralewerk

*Verskeidenheid klere te koop

Die volgende mark sal eers weer op Sondag, 29 Oktober 2023 plaasvind. Skakel Tania by 079 918 2092 vir enige navrae oor stalletjies vir dan, of per e pos by:  hullabaloo.decorhire@gmail.com

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button