Local newsNewsNews

Gimmie redenaar weer in die top 3 op nasionale vlak

Die talentvolle redenaar, Pieter Kruger, het ’n algehele derde plek in die afdeling Afrikaans Huistaal (graad 8 en 9) by die ATKV-redenaarskompetisie behaal. 

Die talentvolle redenaar, Pieter Kruger, het ’n algehele derde plek in die afdeling Afrikaans Huistaal (graad 8 en 9) by die ATKV-redenaarskompetisie behaal.

Pieter, wie tans in graad 8 in Potchefstroom Gimnasium is, het in 2022 die nasionale titel vir Graad 6 en 7 behaal toe hy in Laerskool Mooirivier was.

Pieter Kruger het ‘n derde plek in die nasionale ATKV Redenaarskompetisie vir Afrikaans Huistaal (Graad 8-9) verower.

Sodoende verower hy twee podiumplekke in ‘n ry in hierdie uiters kompeterende nasionale kompetisies.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button