Local newsNewsNews

Hartbeestak vereer top jagters

Die Hartbeestak van die Suid-Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging het Dinsdag, 5 Desember hulle prysuitdeling vir 2022/23 by Kumkani Country Lodge aangebied.

Die Hartbeestak van die Suid-Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging het Dinsdag, 5 Desember hulle prysuitdeling vir 2022/23 by Kumkani Country Lodge aangebied.

Die top jagters is by hulle funksie met ‘n verskeidenheid toekennings vereer. Die Skut van die Jaar-toekenning het aan Theo Strydom gegaan.

Strydom het ook die Nagskut van die Jaar en Swaarkaliber Skut van die Jaar-trofeë ontvang. Reinette de Kock het die Dames Skut van die Jaar-toekenning ontvang. Stian Jansen van Rensburg is as die Junior Skut van die Jaar aangewys.

Hier is die volledige lys van pryswenners:

Meriete Toekennings (Nasionale en Tak Vlak): Theo Strydom, Carel Erasmus, Willem Kooij en Hannes de Kock.

Uitstaande Taklid van die Jaar: Eugene Cato

Uitstaande Bestuurslid van die Jaar: Johan Oelofse

Mees Uitstaande Flater van die Jaar: Hannes de Kock

Dames Jagter van die Jaar: Sumari Nel

Mans Jagter van die Jaar: Hannes de Kock

Swaarkaliber Skut van die Jaar: Theo Strydom (wenner), Carel Erasmus (tweede) en Gerhard Conradie (derde)

Beste Nagskut van die Jaar: Theo Strydom (wenner), Jan Viljoen (tweede), Sumari Nel (derde)

Junior Skut van die Jaar: Stian Jansen van Rensburg (wenner), JD van Heerden (tweede)

Dames Skut van die Jaar: Reinette de Kock (wenner)

.22 Skut van die Jaar: Willem Kooij (wenner), Henning Lubbe (tweede) en Martin Steyn (derde) Pistool Skut van die Jaar: Prof Jan de Kock (wenner), Bennie Fourie (tweede) en Ettienne Delport (derde).

Haelgeweer Skut van die Jaar: Eugene de Kock (wenner), Carel Erasmus (tweede) en Charl Froneman (derde)

Skut van die Jaar: Theo Strydom

Mans Skut van die Jaar: Johan van der Walt

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button