Local newsNewsNews
Video: Promosa of Vullisdorp?
"Ons wil nie bande brand nie, maar ons word nie gehoor nie," so sê René Lavars oor die vullishoop in Chris Swartz-straat.

Pamela Stoffberg en Bradley, René Lavars het in ‘n vorige berig met die Herald gesels oor die teistering wat Promosa-inwoners beleef as gevolg van ‘n vullishoop wat op Chris Swartz-straat se sypaadjie ontstaan het.
Die Herald het Chris Swartz-straat vanoggend weer besoek nadat Bradley Lavars genoem het dat die probleem steeds vererger.
In die video vertel Bradley en René meer van die vullis-probleem, terwyl Pamela vertel van die vullis wat op grafte in die begrafplaas gegooi word – ‘n verdere probleem wat vullis in Promosa betref.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



