Local newsNewsNews
Ongeluk op hoek van Aarbei en Govan Mbeki
Nooddienste is tans op die toneel om hulp te verleen.
Vanoggend, 16 Mei, omstreeks 11:40 het twee voertuie op die hoek van Aarbei en Govan Mbeki rylaan gebots.
Nooddienste is op die toneel om hulp te verleen. Na wat verneem word, word ten minste een persoon vir ligte beserings behandel.
Inwoners word gemaan, om versigtig te wees wanneer hulle in die area ry.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



