Local newsNewsNews
Wees versigtig vir boom in die pad
Die boom kan 'n wesenlike gevaar vir motoriste, veral in die aand, inhou.
‘n Boom is in ‘n slaggat in Calderbanklaan, oppad Potch dam toe, geplant.
Motoriste word gewaarsku om op die uitkyk te wees vir die boom.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



