Gimmies se nuwe personeel van links na regs is Louise du Preez (Wiskunde vir Gr. 8), Bessie Breytenbach (Bemarking), Anine van der Merwe (SW vir Gr. 8 en LO vir Gr. 10), Cindy Boshoff (Admin).
Potchefstroom Gimnasium het in Januarie nuwe personeel by die skool verwelkom.
Hier is die nuwe gesigte:
Gimmies se nuwe personeel van links na regs is Louise du Preez (Wiskunde vir Gr. 8), Bessie Breytenbach (Bemarking), Anine van der Merwe (SW vir Gr. 8 en LO vir Gr. 10), Cindy Boshoff (Admin).
Elzaane Maree – Finansies
Cornelia van Zyl – Finansies
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.