Local newsNewsNews
Twee van Gimmies se top matrieks op die provinsiale podium
Madelé is die top matrikulant in Noordwes met sewe onderskeidings, terwyl Frederik die meeste onderskeidings (8) in Potchefstroom behaal het.
Daar is ‘n mengsel van verligting, dankbaarheid en opgewondenheid in die lug vir Gimmies se top matrikulante van 2025, Madelé Harding en Frederik van der Westhuizen.
Madelé is die top matrikulant in Noordwes met sewe onderskeidings, terwyl Frederik die meeste onderskeidings (8) in Potchefstroom behaal het. Hy is as die derde beste leerder in Noordwes aangewys, asook die topleerder in wiskunde en alpha wiskunde in die provinsie.
Kyk die video hier waar hulle studiewenke deel:
Lees die volledige berig in hierdie week (22 Januarie) se Potchefstroom Herald.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



