Local newsNewsNews
Tydelike rampbestuur noodlyn deur munisipaliteit ingestel
Die Munisipaliteit kan nou by 018 293 2680 gekontak word.
‘n Tydelike rampbestuur noodlyn is deur JB Marks munisipaliteit ingestel.
Die munisipaliteit het op hulle Facebook-blad bekend gemaak dat hulle tans probleme met hulle hooflyn bevind.
Die Herald het laas week navraag by die munisipaliteit gedoen, maar het teen tyd van publikasie geen terugvoer ontvang nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



