Local newsNewsNews
Brand veroorsaak skade in Promosa
Die brand het vinnig versprei met inwoners wat ook op WhatsApp groepe vir dringende hulp gevra het.
‘n Brand het vanaand (Dinsdag, 21 Julie) in Aquariusstraat in Promosa, Hillside View uitgebreek. Die brand het omstreeks net na 18:00 begin.
Brandweer is na die toneel ontbied. Daar is ‘n paar sinkhuise in hierdie area wat vlamgevat het.
Dit is nog onseker was die oorsaak van die brand is en wat die skade behels.
Kyk die video hier:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



