Local newsNewsNews
Skryf in vir die Herald se 2026 Bruid van die Jaar kompetisie!
Die kompetisie strek oor die tydperk Januarie tot Desember 2026. Stuur gerus jou inskrywing nadat jy getroud is.
Potchefstroom Herald se Bruid van die Jaar kompetisie vir 2026 gee weer ‘n gulde geleentheid vir Potchefstroom se mooiste bruide om groot pryse te wen.
Die kompetisie strek oor die tydperk Januarie tot Desember 2026. Stuur gerus jou inskrywing nadat jy getroud is.
Hierdie kompetisie is slegs vir plaaslike bruide (Potchefstroom, Ventersdorp en nabye omgewing).
Foto’s kan gestuur word aan Penelope by penny@mooivaal.co.za.
Tesame met jou foto, stuur vir ons die bruid en bruidegom se naam en van, datum van hul troue en in watter dorp hulle gevestig is.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



